Bosveld Oase Brits het nog kampstaanplekke én chalets beskikbaar vir Desember! Bespreek vandag nog en kom geniet die rustigheid van die bosveld.
Goeie Nuus! Desember-plekke nog beskikbaar by Bosveld Oase Brits
Resort | News
Die kykNET Buite Ekspo Wes-Kaap begin VANDAG – en jy wil dit nie misloop nie! Kom beleef die aksie, ontdek wonderlike nuwighede, en geniet 'n dag vol lekkerte op Moreson Plaas in Malmesbury!
Kaartjies is nou beskikbaar! Bespreek jou plek vooraf by: http://opentickets.co.za/trio of koop dit direk by die hek op die dag.
Moet dit nie misloop nie – kom maak dit 'n dag om te onthou!

To check availability and rates please fill out the form below and we’ll get back to you within 24 hours.